AWA

Bang Bang

0
0
  • 2011.04.11
  • 3:28
AWAで聴く

歌詞

Ek's bang jy gaan my opvreet Ek moet dalk van jou vergeet Jy slyp jou tande skerper Jy't 'n byt maar dis lekker Soos warm kole op my Soos bloed vloei jy deur my Soos 'n vuur in die nag Soos 'n jakhals wat wag Soos 'n slang lyk jy verdag Ek is bang bang bietjie Bang bang bietjie meer as jy Want jy vat vat bietjie Vat vat bietjie meer van my Ek is stom met jou naby Daar's 'n oorlog hier in my Jy loop bo oor my Ek is bang bang bietjie Bang bang bietjie meer as jy Bietjie meer as jy Jy kruip 'n bietjie nader Jy speel 'n bietjie harder Ek's bang dit raak al beter Ek soek jou dis verseker Soos wind sny jy deur my Soos die see spoel jy oor my Ek is bang dit maak seer Ek weet ek kan dit nie keer Daar is geen verweer Ek is bang bang bietjie Bang bang bietjie meer as jy Want jy vat vat bietjie Vat vat bietjie meer van my Ek is stom met jou naby Daar's 'n oorlog hier in my Jy loop bo oor my Ek is bang bang bietjie Bang bang bietjie meer as jy Bietjie meer as jy Jy ruik jou prooi jy mik en jy mis nooit Gaan jy my kou en my dan weer vashou Ek gee myself vir jou op 'n skinkbord Al weet ek klaar wat gaan van my hart Word Ek is bang bang bietjie Bang bang bietjie meer as jy Want jy vat vat bietjie Vat vat bietjie meer van my Ek is stom met jou naby Daar's 'n oorlog hier in my Jy loop bo oor my Ek is bang bang bietjie Bang bang bietjie meer as jy Bietjie meer as jy

このページをシェア

Nicholis Louwのアルバム

Nicholis Louw
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし