AWA

Soos Dinamiet

0
0
  • 2011.04.11
  • 3:08
AWAで聴く

歌詞

Elke pad wat ek vat Bring my net terug tot by jou Elke keer as ek slaap Droom ek hoe ek jou vashou Al wat ek wil hê Is vir altyd by jou Ek wil hê dit moet jy wees Wat hier styf teen my lê Ek wil elke dag lewe Net om vir jou te sê Jy't my hart gesteel Jy's alles wat ek wil hê Soos dinamiet ontplof jou liefde binne in my Hou net aan moenie ophou nie dis lekker En jy doen wat jy doen as jy my lippe soen En jy weet wat doen jou soene aan my Dinamiet ontplof daar nog 'n stukkie in my Moenie ophou nie stop nie dis te lekker En jy doen wat jy doen as jy my lippe soen En jy weet wat doen jou soene aan my Die eerste aand saam met jou Sal ek nooit kan vergeet Ek was asemloos En ek het dadelik geweet Jy's vir my bedoel Op jou merke gereed Elke pad wat ek vat Bring my net terug tot by jou Elke keer as ek slaap Droom ek hoe ek jou vashou Al wat ek wil hê Is vir altyd by jou Soos dinamiet ontplof jou liefde binne in my Hou net aan moenie ophou nie dis lekker En jy doen wat jy doen as jy my lippe soen En jy weet wat doen jou soene aan my Dinamiet ontplof daar nog 'n stukkie in my Moenie ophou nie stop nie dis te lekker En jy doen wat jy doen as jy my lippe soen En jy weet wat doen jou soene aan my Nou loop ons in die strate en sing vir mekaar Na na na na Jy's die beste ding wat met my kon gebeur Na na na oh oh oh Soos dinamiet ontplof jou liefde binne in my Hou net aan moenie ophou nie dis lekker En jy doen wat jy doen as jy my lippe soen En jy weet wat doen jou soene aan my Dinamiet ontplof daar nog 'n stukkie in my Moenie ophou nie stop nie dis te lekker En jy doen wat jy doen as jy my lippe soen En jy weet wat doen jou soene aan my Soos dinamiet ontplof daar nog 'n stukkie in my

このページをシェア

Nicholis Louwのアルバム

Nicholis Louw
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし