AWA

Adrenalien

0
0
  • 2011.04.11
  • 3:17
AWAで聴く

歌詞

Ek weet wat kom Jy wag vir my Ek voel jou klop Ek weet dis jy Jy bou my op Jy sit my aan Dit sal nooit stop Waar ons gaan Jou adrenalien aktiveer my Jou adrenalien leef in my En dit bring die beste uit in my Hier by jou Jou adrenalien aktiveer my Jou adrenalien loop oor my En ek voel hoe ek als terugkry Hier by jou Hier by jou Ek hoor jou woorde Oor en oor Ek voel jou oë Wat my deurboor Dis in my kop Dit bly my jaag Want dit hou nie op Jy't als gewaag Jou adrenalien aktiveer my Jou adrenalien leef in my En dit bring die beste uit in my Hier by jou Jou adrenalien aktiveer my Jou adrenalien loop oor my En ek voel hoe ek als terugkry Hier by jou Hier by jou Somer en winter en pyn gaan verby Vang vir jou 'n ster jy het dit reggekry Groter en sterker vir altyd is jy Voel jy die vonke Is jy reg vir my Jou adrenalien aktiveer my Jou adrenalien leef in my En dit bring die beste uit in my Hier by jou Jou adrenalien aktiveer my Jou adrenalien loop oor my En ek voel hoe ek als terugkry Hier by jou Hier by jou

このページをシェア

Nicholis Louwのアルバム

Nicholis Louw
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし