AWA

Net 'n Mens

0
0
  • 2011.04.11
  • 3:38
AWAで聴く

歌詞

Keer op keer vind ek myself in storms waardeur ek my pad moet vind En keer op keer is jy die een wat antwoord uit die donker dan maak as sin En elke keer as jy probeer om sterk te wees en trane weg te vee weet ek Daar's rede vir die storms ons kan saam die winters deurmaak net jy en ek Ek's net 'n mens Ek kry ook seer En ek kan voel jou woorde vloei sag oor my En heel my weer Ek's net 'n mens Wat bly probeer En jy bly saam by my deur die moeilike tyd En ek waardeer jou meer en meer Keer op keer as ek verdwaal dan weet ek jy's die een wat my kom haal So lank as wat ek asemhaal is jy die een die heel en al van my verhaal En elke keer al kry ek seer is jy weer daar om moed te gee ja dit weet ek Daar's die rede vir storms ons kan saam die winters deurmaak net jy en ek Ek's net 'n mens Ek kry ook seer En ek kan voel jou woorde vloei sag oor my En heel my weer Ek's net 'n mens Wat bly probeer En jy bly saam by my deur die moeilike tyd En ek waardeer Ek's net 'n mens Ek kry ook seer En ek kan voel jou woorde vloei sag oor my En heel my weer Ek's net 'n mens Wat bly probeer En jy bly saam by my deur die moeilike tyd En ek waardeer jou meer en meer

このページをシェア

Nicholis Louwのアルバム

Nicholis Louw
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし