AWA

As Jy Niks Aan Het Nie

0
0
  • 2011.04.11
  • 3:16
AWAで聴く

歌詞

Sha la la la la la, la la la la la la, la la la la la Dis lekker Sha la la la la la, la la la la la la, la la la la la Ek het jou naam Jou nommer en jou adres Ek het die foto van jou Op my selfoon gehou En jou gesave op my GPS So ek los vir jou 'n boodskap En die res laat ek oor aan jou Ek is reg as jy is Ek is daar in 'n blits SMS en ek's daar by jou Is jy reg, is jy reg, ek is reg vir jou As jy niks aan het nie En jy't niks warm nie Kom kuier ek by jou (Dis lekker) As jy niks aan het nie Maak ek 'n plannetjie En dan laat sing ek jou (Dis lekker) Sha la la la la la, la la la la la la, la la la la la Dis lekker Sha la la la la la, la la la la la la, la la la la la Is jy verveeld Is jy wakker en voel jy alleen Jy't my nommer gehou Jy beter bel en jy sou Nie jammer wees as jy my sien nie Op twitter se jou update Jy wens die aand wil korter raak Ek is reg as jy is Ek is daar in 'n blits Baby ek wil jou myne maak! Is jy reg, is jy reg, ek is reg vir jou As jy niks aan het nie En jy't niks warm nie Kom kuier ek by jou (Dis lekker) As jy niks aan het nie Maak ek 'n plannetjie En dan laat sing ek jou (Dis lekker) As jy niks aan het nie En jy't niks warm nie Kom kuier ek by jou (Dis lekker) As jy niks aan het nie Maak ek 'n plannetjie En dan laat sing ek jou (Dis lekker) Sha la la la la la, la la la la la la, la la la la la Sha la la la la la, la la la la la la, la la la la la As jy niks aan het nie En jy't niks warm nie Kom kuier ek by jou (Dis lekker) As jy niks aan het nie Maak ek 'n plannetjie En dan laat sing ek jou (Dis lekker) As jy niks aan het nie En jy't niks warm nie Kom kuier ek by jou (Dis lekker) As jy niks aan het nie Maak ek 'n plannetjie En dan laat sing ek jou (Dis lekker) Sha la la la la la, la la la la la la, la la la la la Dis lekker Sha la la la la la, la la la la la la, la la la la la Dis lekker Sha la la la la la, la la la la la la, la la la la la Dis lekker Sha la la la la la, la la la la la la, la la la la la

このページをシェア

Nicholis Louwのアルバム

Nicholis Louw
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし